|
Re: ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?) [boodskap #12996 is 'n antwoord op boodskap #12909] |
Mon, 02 March 1998 00:00 |
f...
Boodskappe: 18 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article "daniel" writes:
> From: "daniel"
> Subject: ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)
> Date: Thu, 26 Feb 1998 23:21:34 +1300
> Nico wrote in message ...
>> Nico
>> ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)
> Was dit dan nie Willem, die TV speurder nie? (Tobie Cronje)
> Kan nie meer so mooi onthou nie.
> Daniel
As ek reg onthou was dit Skollie, van Vyfster.
Maar dit lyk vir my Nico wil nie werklik weet nie, tensy hy al so moeg gesoek
is dat hy dit deel van sy "signature" maak.
Christo
|
|
|
Re: ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?) [boodskap #13032 is 'n antwoord op boodskap #12909] |
Wed, 04 March 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Yes, dit is 'n signature, en niemand kon my nog sê behalwe die twee
aangehaalde antwoorde: dit was Skollie.
| As ek reg onthou was dit Skollie, van Vyfster.
| Maar dit lyk vir my Nico wil nie werklik weet nie, tensy hy al so moeg gesoek
| is dat hy dit deel van sy "signature" maak.
|
| Christo
|
|
|
|